Page 122 - EMCAPP-Journal No. 8
P. 122

Foundational Discussions in Christian Psychology



             Daniël J. Louw

             Human Embodiment

             as Soulfulness.

             ‘Anatomy of the Human                               Professor  Daniël
                                                                 Johannes
                                                                             Louw
             Soul’ in a Pastoral                                 studied at the Uni-
                                                                 versity  of  Stellen-
             Anthropology and                                    bosch  (South  Af-

             Theological Aesthetics                              rica),  and  subse-
                                                                 quently  at  Tübin-
                                                                 gen (Germany) for the D.Phil. degree (1972),
                                                                 the topic of which was: Future between hope
                                                                 and anxiety: The influence of the ontology of
                                                                 the not yet on the philosophy of hope (E Bloch)
             Antropologie  in  die  Christelike  tradisie  was   and  the  theology  of  hope  (J  Moltmann).  In
             hoofsaaklik  deur  twee  paradigmatiese  stro-      1983 he attained the D.Th.-degree at the Uni-
             minge bepaal: (a) die Platoniese dualism tussen     versity of Stellenbosch on the following topic:
             liggaam en siel, en (b) die pessimistiese siening   Hope in suffering: Pastoral care within an es-
             dat die menslike ligaam bloot ‘vlees’ is en in ver-  chatological perspective.
             band staan met verganklikhied en sondigheid.
             Die misterie van menslike broosheid is dan di-      In 1978 Prof Louw started teaching as a lectu-
             rek  verbind  aan  wêreldgelykvormigheid,  son-     rer at the University of Stellenbosch, Faculty
             digheid  en  Godelike  oordeel  en  straf.  Daar  is   of Theology. From 1990-1994 he was an Asso-
             egter ook ‘n ander perspektief moontlik, naam-      ciate Professor in Practical Theology and since
             lik om ‘n Christelike antropologie te bedink va-    1995 he has been Professor and Head of the
             nuit ‘n stereometriese benadering binne ‘n teo-     Department  of  Practical  Theology.  Dean  fa-
             logiese estetika. Daarom die argument dat elke      culty of theology: 2001-2005; President of the
             deel van die menslike anatomie verteenwoordig       International Academy of Practical Theology
             ‘n vorm van singewing en estetiese kwaliteit wat    (IAPT,  2003-2005),  President  International
             dui op die genieting, waardering en heelmaking      Council  for  Pastoral  Care  and  Counselling
             van die totaliteit van lewe (cura vitae). Heling in   (ICPPC) for 2011-2015.
             ‘n spirituele antropologie van menslike beligga-
             ming is ‘n integrale deel van sinsoeke en kan by    His special field of interest and research is pa-
             monde van die sosioloog Peter Berger beskryf        storal care and counselling; pastoral anthropo-
             word as ‘duidinge’ en ‘tekens’ van transenden-      logy and human dignity; hospital care; mar-
             sie. Daarmee word bedoel dat lewe kwalitatief       riage and family enrichment, theodicy, theo-
             gedui word deur die etos van offerliefde en die     paschitic  theology  and  the  human  quest  for
             spirituele dimensie van ‘n eucharistiese modus      meaning in suffering.
             van intimiteit, onvoorwaardelike liefde, diako-
             niese barmhartigheid en genadige deernis. As        He is the author of several major books and
             illustrasie van ‘n integrale en holistiese antropo-  over 85 articles in accredited journals.
             logie, is twee diagramme vir ‘n diagnostiese en     His home language is Africaans.
             hermeneutiese benadering ontwerp.
                                                                                                djl@sun.ac.za










                                                           121
   117   118   119   120   121   122   123   124   125   126   127