Page 27 - EMCAPP-Journal No. 8
P. 27
Christian Psychology as a Challenge
Daniël J. Louw Professor Daniël
‘Psyche’ or ‘soul’? Johannes Louw
Towards a Christian studied at the
University of Stel-
Approach to Anthropology lenbosch (South
in Pastoral Caregiving and Africa), and sub-
sequently at Tü-
Spiritual Healing bingen (Germa-
ny) for the D.Phil.
degree (1972), the
topic of which
was: Future bet- ween hope and anxiety:
Binne die gebied en dissiplines van die helpen- The influence of the ontology of the not yet
de en helende professies, is differensiasie onont- on the philosophy of hope (E Bloch) and the
beerlik ten einde ‘n multi- benadering ten op- theology of hope (J Moltmann). In 1983 he
sigte van menslike welsyn en heelheid (integra- attained the D.Th.-degree at the University of
le heling) te volg. Die kwaliteit van sorg word Stellenbosch on the following topic: Hope in
bepaal deur die spesifieke antropologie binne ‘n suffering: Pastoral care within an eschatologi-
basisteorie. Die basiese argument is dat binne cal perspective.
die wisselwerkende verband van psigologie en In 1978 Prof Louw started teaching as a lectu-
pastorale versorging, die terme ‘siel’ in ‘n Chri- rer at the University of Stellenbosch, Faculty
stelike antropologie dikwels verwar word met of Theology. From 1990-1994 he was an As-
die term ‘psige’ in sielkunde. Uit die aard van sociate Professor in Practical Theology and
die saak is daar raakpunte. Die tradisie van cura since 1995 he has been Professor and Head of
animarum moet egter verstaan word teen die the Department of Practical Theology. Dean
agtergrond van die wysheidstadisie in Christeli- faculty of theology: 2001-2005; President of
ke spiritualiteit. In plaas van ‘n pessimistiese an- the International Academy of Practical Theo-
troplogie met die vertrekpunt in ‘n substansiële logy (IAPT, 2003-2005), President Internatio-
en ontologiese sondeleer en skuldbewussysn, of nal Council for Pastoral Care and Counsel-
die eensydigheid van ‘n optmistiese oorspan- ling (ICPPC) for 2011-2015.
ning van innerlike psigiese potensiaal, word ‘n His special field of interest and research is
kwalitatiewe en relasionele benadering vir ‘n pastoral care and counselling; pastoral an-
pastorale antroplogie voorgestel.Vandaar die ar- thropology and human dignity; hospital care;
gument dat ‘siel’ (psuché‚ anima) ‘n aanduiding marriage and family enrichment, theodicy,
is van die dinamiese sentrum van menslike lewe theopaschitic theology and the human quest
(Hebreeus: nēphēsh) soos wat dit gerig is op die for meaning in suffering.
teenwoordigheid van God, en gemanifesteer He is the author of several major books and
in dinamiese verhoudingsisteme van agapē- over 85 articles in accredited journals. His
liefde (siel as ‘n kwalitatiewe verhoudingsma- home language is Africaans.
tige konsep). ‘n Kwalitatiewe benadering tot
heling in pastorale sorg, verbind hoop aan die djl@sun.ac.za
sinvraagstuk en die soeke na menswaardigheid.
Binne die parameters van die pastorale teologie,
beliggaam sielsorg die parakletiese dimensie
van die pastoraat. Pastorale sorg word kwa-
litatief bepaal deur die medelye en passie van behels meer as die soeke na menswaardigheid,
God en verteenwoordig troos en erbarming wat sin, kreatiwiteit, estetiese ervaringe, bevryding,
meer impliseer as blote psigiese empatie (affek). algehele welsyn en universele kollektiwiteit. Dit
Die hedendaagse aksent op ‘spiritualiteit’ in ‘n word ten diepste gekwalifiseer deur die erbar-
pluralistiese en gesekulariseerde samelewing ming van ‘ n lydende God.
26